Wenresep van Christus cover

Die Wenresep van Christus – hoe om lief te he

R105.00

AUTHOR Jeanette Basson

ISBN 9780620320368

PUBLISHED 2004

FORMAT Portrait; 137mm x 212mm; Paperback

PAGES 140

CATEGORY Spiritual

“Die Evangelie van Christus bevat die wenresep waardeer die mens herenig word met sy ewige Vader.”

“Wie is my naaste? Uiteindelik is dit almal. Hierin le die geheim van die wenresep. Ons is almal deel van die Godsplan, almal dra die essensie van God diep in onsself. Wat jy ookaal aan iemand anders doen, doen jy aan ‘n kind van God en eintlik aan jouself.”

Jeanette Basson is ‘n toegewyde gelowige wat bely: “God is my passie.”

Hierdie, haar eerste boek, is gedeeltelik ook ‘n werkboek.

“Die kenmerkende eienskap van Christelike spiritualiteit is dat die Bybel die belangrikste bron daarvan is.”

– Christo Lombaard

Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria