Flora se geheime taal

R260.00

Author: Madine Swart

ISBN:  9780620

Published:  2016

Format: Portrait; 220mm x 150mm; Paperback

Pages: 208

Category: Natural Science

 

 

“ ‘n Vars idee!
Die boek beskryf meer as net die botaniese kennis van plante deur die volksnaamkundige inligting en die emosionele waardes wat plante vir mense het, byeen te bring.
Die agtergeblewe simboliek, ‘n ryk Afrikaanse kultuurerfenis, laat die skrywer baie doeltreffend na vore kom in Flora se geheime taal.
Ek vind hierdie boek baie interessant, inspirerend en leersaam.
Dit vul ‘n leemte aan vir almal in ons land wat lief is vir plante en sal hopelik nuwe lewe bring in die belangstelling van Afrikaanse plantkultuur.”
-Ernst Van Jaarsveld