Gesprekke oor Ingrid Jonker cover

Gesprekke oor Ingrid Jonker

R195.00

AUTHOR L.M. van der Merwe

ISBN 9780620371599

PUBLISHED 2006

FORMAT Portrait; 155mm x 223mm; Paperback

PAGES 256

CATEGORY Biography

 

“As jong man het ek drie dekades gelede op ‘n akademiese kruistog vertrek om die “waarheid” oor Ingrid Jonker te gaan soek,” skryf dr. L.M. van der Merwe. Vir sy navorsing het hy gespreke op band vasgele – gesprekke oor Ingrid Jonker met onder andere:

– Anna Jonker, Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Freda Linde, Berta Smit, Uys Krige en André P. Brink.

“Dit is ‘n fassinerende studie – ‘n baie interessante en uitsonderlike dokument.” – Petrovna Metelerkamp

“Haar rustelose gees bly soek, en selfs die see het nie genoeg antwoorde nie. Ons het haar almal in die steek gelaat, nie uit onordentlikheid nie, maar uit skone uitputting. En nou het ons ‘n ewigheid om daaroor te dink. Want ons sal nie weer ‘n digter soos sy sien nie – ‘n hele stuk van ons onskuld is saam met haar weg.” – Petra Muller