Ingrid Jonker Beeld Omslag

Ingrid Jonker – Beeld van ‘n Digterslewe

R295.00

AUTHOR Petrovna Metelerkamp

ISBN 9780620285353

PUBLISHED 2003

FORMAT Portrait; 280mm x 210mm; Paperback

PAGES 254

CATEGORY Biography

 

“Sedert Ingrid se dood is daar vele bespiegelings oor dié mooi, jong, begaafde digter se lewe en haar tragiese einde. Eerder as om ‘n biografie vanuit ‘n sekere perspektief te skryf, het ek besluit om alle beskikbare feite objektief aan te bied; om nié sensor te speel nie, maar om alle materiaal wat gevind word, te publiseer. So word dit aan die meelewende leser oorgelaat om ‘n eie mening te vorm.”

Petrovna Metelerkamp

Vermont 24 Maart 2003

Category: