Ompadlangs

Ompadlangs: Egskeiding met my hand in syne

R220.00

Author: Elna Garcia

Published:  2017

ISBN:  9781920673994

Format: Portrait; 250mm x 170mm; Paperback

Pages: 246

Category: Afrikaans

 

Ek sien ‘n vurk in die pad: die een pad loop die woud in, die ander die wye vlaktes in. Watter een sal ek kies? Tipies, kies ek die bospad.

 

Die pad wat kronkel verby stroompies en watervalle en eindelose gevare.l Waar boomslange in die takke rondseil, wyl ek, toegevou in my eie gedagtewereld, voortloop. Onbewus van die dood bo my.

 

Maak Ek’s nie bang nie. Het God dan nie sy engele opdrag gegee om my op hulle hande te dra nie?

 

Elna Garcia