plaasstories vir 'ie siel

Plaasstories Vir ’ie Siel

R170.00

20 in stock

Description

So, ons lieg nooit, behalwe as ons nou nie saamstem met die storie nie; dan stêk ons daardie storiehopie in sy mate net soos hy behoort te gewees het.En dis nou ôk nes hierdie stories in die lewe begin kom het.

Plaasstories vir ’ie siel is meer as vertellings oor ’n kontrei. Dis ’n saamlees, saamreis  en inklouter – en soms selfs indons – binne ’n anner wêreld, maar, meer nog, ’n kykie in egte mense se binnekant – waarin jy dalk iets van jouself kan raaksien.

http://plaasstories.co.za

 

Author: Dalene de Bruyn Joubert
Publisher: Dalene Joubert Produkte
ISBN: 978 0981440866
Publishing date: 2nd Edition April 2013
Format: Portrait; Paperback
Pages: 164

Additional information

Weight 0.46297075058824 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaasstories Vir ’ie Siel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *