Potjiekos en potpraatjies

R330.00

Author: Dine Van Zyl

Published: 2015

ISBN:  9780620643566

Format: Portrait; 250mm x 200mm; Hardcover

Pages: 176

Category: Cookery

 

Dine van Zyl bied jou ‘n opwindende, splinternuwe boek oor potjiekos. Maak nuwe resepte, uniek en heerlik, en ook tradisionele potjies, beter as wat jy ooit geproe het. Geniet die humoristiese stories, en kleurfoto’s van potjiekos en reise in Afrika. En as jy nie weet hoe nie, kan jy hier leer hoe om potjiekos te maak van die koop van die pot, tot die maak van die vuur, tot die voorbereiding van die bestanddele, tot die pak van die potjie. ‘n Uitstekende geskenk (en moenie jouself vergeet nie).

 

Out of stock