Jack Parow Print 1 cover.indd

The Adventures of : Jack Parow in Hier Kom Nou Kak

R120.00

SKU: 9780981416861 Categories: , ,

Product Description

Dis die jaar 2213. Dis nie ‘n particularly goeie jaar vir Jack Parow nie. Die iPhone 4123755GE is pas vrygestel, maar Parow rol steeds met ‘n 3310. Die bra het nie zak vir fancy kak nie. In fact, die arme dude kan nie eens ‘n freaking job kry nie…

A4 formaat Portrait
32 bladsye

Additional Information

Weight 1 g